JOHANNES 17:3-5

JOHANNES 17:3-5 AFR83

En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is. Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen. Verheerlik U My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld bestaan het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 17:3-5