JOHANNES 16:30-31

JOHANNES 16:30-31 AFR83

Nou weet ons dat U alles weet, en niemand hoef U verder uit te vra nie. Ons glo nou dat U van God gekom het.” Daarop sê Jesus vir hulle: “Glo julle nou?