JOHANNES 14:2

JOHANNES 14:2 AFR83

In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie.
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor JOHANNES 14:2