JEREMIA 3:19-20

JEREMIA 3:19-20 AFR83

Ek het gesê: Hoe graag wil Ek jou 'n seun van My maak en aan jou 'n lieflike land gee, 'n besitting liefliker as enigiets wat enige nasie het. Ek het gesê: Noem My “Vader”, en moet nooit weer van My af wegdraai nie. Maar soos 'n vrou wat ontrou is aan haar man, so was julle, Israel, ontrou aan My, sê die Here.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid