JEREMIA 23:5

JEREMIA 23:5 AFR83

Daar kom 'n tyd, sê die Here, dat Ek vir Dawid 'n regverdige spruit sal laat opskiet, 'n koning wat verstandig sal regeer. Hy sal die reg eerbiedig en regverdig regeer in sy land.

Versbeeld vir JEREMIA 23:5

JEREMIA 23:5 - Daar kom 'n tyd, sê die Here,
dat Ek vir Dawid 'n regverdige spruit sal laat opskiet,
'n koning wat verstandig sal regeer.
Hy sal die reg eerbiedig
en regverdig regeer in sy land.