RIGTERS 20:28

RIGTERS 20:28 AFR83

Pinehas, seun van Eleasar seun van Aäron, wat destyds as priester gedien het voor die Here, het gevra: “Moet ons weer gaan oorlog maak teen ons broers die Benjaminiete of moet ons ophou?” Toe antwoord die Here: “Trek op! Môre gee Ek hulle in julle mag.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 20:28

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid