Rigters 20:28

Rigters 20:28 AFR20

en Pinehas, seun van Eleasar, seun van Aäron, het in daardie tyd voor die HERE diens gedoen. Hulle het gevra: “Moet ons weer 'n keer uittrek vir die geveg met die kinders van Benjamin, ons broer, of moet ons ophou?” Die HERE het geantwoord: “Trek op, want môre gee Ek hulle in julle hand.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 20:28

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid