JAKOBUS 3:1-2

JAKOBUS 3:1-2 AFR83

My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word. Ons struikel almal in baie opsigte. As iemand nooit struikel in wat hy sê nie, is hy volmaak, by magte om ook sy hele liggaam in toom te hou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 3:1-2