JAKOBUS 2:8-9

JAKOBUS 2:8-9 AFR83

As julle werklik die wet van die koninkryk van God onderhou soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself,” dan doen julle reg. Maar as julle die mense na die uiterlike beoordeel, doen julle sonde en veroordeel die wet van God julle as oortreders.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 2:8-9