Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet. Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep.
Lees JAKOBUS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: JAKOBUS 1:12-14
5 Days
Take steps forward in taking back your life. This 5-day devotional is based on Levi Lusko’s book Take Back Your Life. You'll explore how the power of the Holy Spirit can help you recognize what’s weighing you down or holding you back, and equip you to embrace it head-on as you become the best version of yourself.
God created us in His image — even when we make mistakes, He still loves us. In this five-day devotional, we’ll talk about how our choices can lead to godly character — having honesty, trust, and integrity. We will explore Bible stories and listen to clips from the eKidz family podcast, “Adventures Of The StarKeepers,” to help us apply these lessons to our lives.
5 dae
In hierdie sondige wêreld is ons lewens vol swaarkry en beproewings. Miskien bevind jy jou tans midde-in so ʼn beproewing en daar maal omwillekeurig vrae deur jou kop: “Hoekom?” of selfs “Hoe gaan ek hierdeur kom?” In hierdie vyf-dae leesplan deel Chip Ingram met ons hoe ons God se blydskap kan ervaar, selfs te midde van swaarkry, as ons die Kuns van Oorlewing bemeester.
5 Dae
Enige koffieliefhebber kan getuig van die lieflike aroma wat koffie gee, veral vroegoggend. Die eerste slukkie land sag op die tong en soms maak jy selfs jou oë in die oomblik toe. Deesdae is daar sóveel geure koffie beskikbaar. ‘n Nuwe kultuur het ontstaan. Ek en jy dra ook daagliks ‘n aroma, maar dit word bepaal deur hoe ons die dag begin.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's