JESAJA 60:16

JESAJA 60:16 AFR83

Jy sal deur nasies en konings versorg word soos 'n kind wat aan sy moeder se bors gevoed word. Dan sal jy besef dat Ek die Here is, jou Redder, dat die magtige God van Jakob jou Verlosser is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 60:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid