HEBREËRS 4:9-11

HEBREËRS 4:9-11 AFR83

Daar wag dus nog steeds 'n sabbatsrus vir die volk van God, want elkeen wat in die rus van God ingaan, rus van sy werk, net soos God van Syne. Laat ons ons dan beywer om in daardie rus in te gaan, sodat niemand hulle voorbeeld van ongehoorsaamheid navolg en ook omkom nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 4:9-11