HEBREËRS 13:7-8

HEBREËRS 13:7-8 AFR83

Dink aan julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het. Let op hulle lewenswandel tot die einde toe, en volg die voorbeeld van geloof wat hulle gestel het. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 13:7-8