HEBREËRS 13:5-6

HEBREËRS 13:5-6 AFR83

Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan 'n mens aan my doen?”

Versbeelde vir HEBREËRS 13:5-6

HEBREËRS 13:5-6 - Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê:
“Die Here is my helper,
ek ken geen vrees nie:
wat kan 'n mens aan my doen?”HEBREËRS 13:5-6 - Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê:
“Die Here is my helper,
ek ken geen vrees nie:
wat kan 'n mens aan my doen?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 13:5-6