GENESIS 40:16

GENESIS 40:16 AFR83

Toe die hoof van die bakkers die gunstige uitleg hoor wat Josef gegee het, sê hy vir hom: “En nou ek! In my droom was daar drie mandjies met brood op my kop.

Video vir GENESIS 40:16