GENESIS 38:21

GENESIS 38:21 AFR83

Hy het navraag gedoen by die mense van die plek waar sy gesit het. Hy het gevra: “Waar is daardie tempelprostituut wat by Enajim langs die pad was?” Hulle het hom geantwoord: “Hier by ons is nie 'n tempelprostituut nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 38:21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid