GENESIS 38:21
GENESIS 38:21 Bybel vir almal (ABA)
Gira vra toe vir die mense by die plek waar sy gesit het: “Waar is die tempel-prostituut wat by Enajim langs die pad gesit het?” Maar hulle sê: “Hier is nie 'n tempel-prostituut nie.”
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe vra hy die mense van haar woonplek: Waar is daardie hoer wat in Enaim by die pad was? En hulle antwoord: Hier was geen hoer nie.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het navraag gedoen by die mense van die plek waar sy gesit het. Hy het gevra: “Waar is daardie tempelprostituut wat by Enajim langs die pad was?” Hulle het hom geantwoord: “Hier by ons is nie 'n tempelprostituut nie.”
Deel
Lees GENESIS 38