GENESIS 23:16

GENESIS 23:16 AFR83

Toe het Abraham ingestem en die silwer vir Efron afgeweeg wat hy in die teenwoordigheid van die Hetiete genoem het: vier en 'n half kilogram silwer soos dit in die handel afgeweeg word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 23:16