GENESIS 22:4-5

GENESIS 22:4-5 AFR83

Op die derde dag het Abraham die plek uit die verte gesien. Toe sê hy vir sy slawe: “Wag hier met die donkie. Ek en die seun gaan daar aanbid, dan kom ons terug na julle toe.”

Video vir GENESIS 22:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 22:4-5