Baie van die oueres onder die priesters, die Leviete en die familiehoofde wat nog die eerste tempel geken het, het hardop aan die huil gegaan toe hulle sien hoe die fondamente van hierdie tempel gelê word. Baie ander het luidkeels van vreugde gejubel. Niemand kon die gehuil tussen die blye gejubel deur hoor nie, so hard het die mense gejubel. Dit kon van ver af gehoor word.
Lees ESRA 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: ESRA 3:12-13
7 Days
Emotions—love them or hate them—we’ve all got them. And we’ve all got to figure out what to do with them. But wait. Can we do anything about emotions? Can we learn how to identify, express, experience—and yes, sometimes wrangle—our feelings in order to live a vibrant, healthy life for Jesus? These devotions will equip you with the Biblical perspectives and practical tools you need to thrive.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's