Baie van die priesters en die Leviete en die familiehoofde, die oumense wat die eerste huis gesien het, het hardop gehuil toe die fondamente van hierdie huis voor hulle oë gelê is, maar baie ander het hardop uitgeroep van vreugde. Niemand van die volk kon die klank van die vreugdekrete onderskei van die klank van die volk se gehuil nie, want die volk het so hard geskreeu dat dit baie ver gehoor kon word.
Lees Esra 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Esra 3:12-13
7 Days
Emotions—love them or hate them—we’ve all got them. And we’ve all got to figure out what to do with them. But wait. Can we do anything about emotions? Can we learn how to identify, express, experience—and yes, sometimes wrangle—our feelings in order to live a vibrant, healthy life for Jesus? These devotions will equip you with the Biblical perspectives and practical tools you need to thrive.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's