ESEGIËL 29:3

ESEGIËL 29:3 AFR83

Jy moet praat, jy moet sê: So sê die Here my God: “Ek gaan teen jou optree, farao, koning van Egipte, groot krokodil wat rustig in jou rivier lê en sê: ‘Dis my rivier, ek het hom gemaak!’

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 29:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid