Toe het Moses en die Israeliete die volgende lied tot eer van die Here gesing: “Ek wil tot eer van die Here sing omdat Hy hoog verhewe is. Perd en strydwa het Hy in die see geslinger. Die Here is my krag en my beskerming. Hy het tot my redding gekom. Hy is my God, Hom roem ek, die God van my voorvaders, Hom prys ek.
Lees EKSODUS 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: EKSODUS 15:1-2
12 Days
Welcome to the Hymn of Heaven devotional series. Each daily reading coincides with a different song from my album, Hymn of Heaven. These songs were written to inspire worship in listeners' hearts, and I pray this series does the same as you read along. Huge thanks to my friend and pastor, Benji Horning, for helping me bring these thoughts to life. We pray you are blessed!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's