Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

EFESIËRS 5:18-21

EFESIËRS 5:18-21 AFR83

Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul, en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here. Dank God die Vader altyd oor alles in die Naam van ons Here Jesus Christus. Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 5:18-21