EFESIËRS 2:21-22

EFESIËRS 2:21-22 AFR83

In Hom sluit die hele gebou saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir die Here, in wie julle ook saam opgebou word as 'n geestelike huis waarin God woon.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 2:21-22