PREDIKER 1:7

PREDIKER 1:7 AFR83

Al die riviere loop in die see in, maar die see word nooit vol nie. Die riviere hou aan om te loop na die plek toe waarheen hulle altyd geloop het.