Prediker 1:7

Prediker 1:7 AFR20

Al die strome vloei na die see, maar die see word nie vol nie. Na die plek waarheen die strome vloei, daarheen vloei hulle altyd weer.