In hierdie boek word die woorde van Moses weergegee. Hy het al die Israeliete toegespreek in die woestynvlakte oos van die Jordaan, oorkant Suf, in die omgewing van Paran, Tofel, Laban, Gaserot en Di-Sahab. Dit vat elf dae om met die Seïrbergpad van Horeb af by Kades-Barnea te kom. Op die eerste van die elfde maand van die veertigste jaar na die uittog uit Egipte het Moses vir die Israeliete alles gesê wat die Here hom oor hulle beveel het. Dit was nadat Moses vir Sihon en Og verslaan het. Koning Sihon van die Amoriete het in Gesbon gewoon, en koning Og van Basan in Astarot by Edreï. Dit was oos van die Jordaan, in Moab, dat Moses die wet begin verduidelik het. Hy het gesê
Lees DEUTERONOMIUM 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 1:1-5
21 dae
Deuteronomium som die goeie wet van God op en leer dat gehoorsaamheid ons reaksie op sy liefde is. Reis daagliks deur Deuteronomium terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's