“Terwyl ek kyk, is daar trone reggesit, en Hy wat ewig lewe, het op sy troon gaan sit. Sy klere was so wit soos sneeu, sy hare soos skoon wol. Sy troon was van vuurvlamme met wiele van vuur. Vuur het uit die troon gestroom en verder gevloei. Duisende der duisende het Hom gedien, miljoene het daar voor Hom kom staan. Die hofsitting het begin, en die boeke met die aanklagte is oopgemaak.
Lees DANIËL 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: DANIËL 7:9-10
17 Dae
Die boek Daniël is beide 'n biografie van 'n man wat God geglo het en 'n profetiese visie van wie uiteindelik die wêreld sal regeer. Reis daagliks deur Daniël terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
30 Days
A treasure principal of faith lies within this 30 day devotional, "The Heartbeat of God." Each day begins with a declaration of praise using these words, "O God, You are...". Then, an unfolding of His character and attributes begins (for example: "O God, You are Good"). These scripture-filled devotional prayers guide the reader into a practice of lifting up God's Name, which results in a deeper understanding of His intentional "heartbeat" of love for His people.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's