KOLOSSENSE 4:7

KOLOSSENSE 4:7 AFR83

Tigikus, die medegelowige wat ek baie liefhet, sal julle alles vertel van hoe dit met my gaan. Hy is 'n getroue dienaar en werk saam met my in diens van die Here.

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 4:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid