KOLOSSENSE 4:7
KOLOSSENSE 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Tigikus sal vir julle alles vertel wat met my gebeur het. Hy is my goeie vriend, en hy doen sy werk vir die kerk goed. Hy werk baie hard saam met my vir die Here.
KOLOSSENSE 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
AL my omstandighede sal Tíchikus, die geliefde broeder en getroue dienaar en mededienskneg in die Here, julle bekend maak.
KOLOSSENSE 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tigikus, die medegelowige wat ek baie liefhet, sal julle alles vertel van hoe dit met my gaan. Hy is 'n getroue dienaar en werk saam met my in diens van die Here.