KOLOSSENSE 4:4-6

KOLOSSENSE 4:4-6 AFR83

Bid dat ek dit duidelik sal verkondig soos dit my opgelê is. Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.