KOLOSSENSE 2:9-10

KOLOSSENSE 2:9-10 AFR83

In Hom is die volle wese van God beliggaam, en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Hy is die hoof oor elke mag en gesag.