KOLOSSENSE 2:10-11

KOLOSSENSE 2:10-11 AFR83

en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Hy is die hoof oor elke mag en gesag. Deur julle verbondenheid met Hom is julle ook besny, nie met die besnydenis wat deur mense verrig word nie, maar met die besnydenis deur Christus, en dit bestaan in die wegneem van die sondige natuur van die mens.

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 2:10-11