HANDELINGE 8:38

HANDELINGE 8:38 AFR83

Toe het hy die wa laat stilhou. Filippus en die hofdienaar het albei in die water in gegaan, en Filippus het hom gedoop.