HANDELINGE 20:36-38

HANDELINGE 20:36-38 AFR83

Nadat Paulus dit gesê het, het hy saam met hulle almal gekniel en gebid. Almal het baie gehuil en hom omhels en gesoen. Hulle was veral hartseer omdat hy gesê het dat hulle hom nie weer sou sien nie. Daarna is hulle saam met hom na die skip toe.