HANDELINGE 2:6-8

HANDELINGE 2:6-8 AFR83

Toe die mense die geluid hoor, het 'n groot skare saamgedrom. En omdat elkeen gehoor het hoe daar in sy eie taal gepraat word, het hulle nie geweet hoe hulle dit het nie. Verras en verbaas sê hulle toe: “Die mense wat daar praat, is tog almal Galileërs. Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal?

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 2:6-8