HANDELINGE 19:32

HANDELINGE 19:32 AFR83

Almal het deurmekaar geskreeu, en die hele vergadering was in die war. Die meeste mense het nie geweet hoekom hulle daar bymekaar was nie.