2 KORINTIËRS 7:4

2 KORINTIËRS 7:4 AFR83

Ek is baie openhartig met julle; ek is ook baie trots op julle. In al ons sorge is ek vol moed en oorstelp van blydskap.