2 KORINTIËRS 2:4

2 KORINTIËRS 2:4 AFR83

Ja, met groot bekommernis en beklemming van hart, en onder baie trane, het ek aan julle geskrywe. Dit was nie om julle hartseer te maak nie, maar om julle te laat besef dat ek julle baie liefhet.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 2:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid