2 Korinthiërs 2:4

2 Korinthiërs 2:4 AFR20

Want met groot kwelling en angs in my hart het ek deur baie trane heen aan julle geskryf, nie om julle te bedroef nie, maar dat julle kan weet van die liefde wat ek in so 'n groot mate teenoor julle koester.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 2:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid