2 Korintiërs 2:4

2 Korintiërs 2:4 DB

Moenie vir ’n enkele oomblik dink dat dit vir my maklik was om my vorige brief aan julle te skryf nie. My hart was regtig baie seer toe ek dit gedoen het. Onder baie pyn en trane het ek daardie brief na julle toe gestuur. Natuurlik wou ek julle nie omkrap nie. Julle moes juis in my brief agterkom hoe lief ek julle almal het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 2:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid