2 KRONIEKE 20:6

2 KRONIEKE 20:6 AFR83

en gebid: “Here, God van ons voorvaders, U is God. U heers uit die hemel oor al die koninkryke van die nasies. Uit u hand kom die mag en die krag. Niemand kan teen U stand hou nie.