Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. Moenie profesieë geringskat nie, maar toets dit alles, behou wat goed is, en bly weg van alles wat sleg is. Mag God, wat vrede gee, julle volkome aan Hom toegewyd maak en julle geheel en al, na gees, siel en liggaam, so bewaar dat julle onberispelik sal wees wanneer ons Here Jesus Christus weer kom! Hy sal dit ook doen, want Hy wat julle roep, is getrou. Broers, bid ook vir ons. Groet al die medegelowiges met 'n soen van Christelike broederskap.
Lees 1 TESSALONISENSE 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TESSALONISENSE 5:16-26
5 Dae
“Dankie” is so ’n klein woordjie, maar kan so ’n groot impak hê. Sê ons genoeg dankie vir wat mense vir ons doen? Sê ons genoeg dankie vir God? Hierdie 5-dag leesplan oor dankbaarheid is ’n samestelling van dagstukkies deur gewilde Suid-Afrikaanse skrywer Nina Smit, uit haar dagboek GESKENK VAN GENADE.
5 Days
Enjoy God’s Word through the lense of thankfulness. The devotionals in this five day reading plan all stem from commentary by Dr. Tony Evans found in the CSB Tony Evans Bible Commentary.
6 Days
My husband of 53.5 years died in 2017 and before death, he had several losses. In the last few years, I have learned to not allow any loss to consume me. God showed me that ‘death does not own me,’ and 'loss does not have to own you!’ In this study learn that when loss comes you can conquer it, by reaching out beyond yourself and trusting God.
7 Days
Hang on mom—there’s joy to be found under all those dirty dishes! This is a motherhood survival guide from popular blogger Lisa Pennington and her new book "Mama Needs a Do-Over."
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's