Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
’n Dankbare Hart

5 Dae
“Dankie” is so ’n klein woordjie, maar kan so ’n groot impak hê. Sê ons genoeg dankie vir wat mense vir ons doen? Sê ons genoeg dankie vir God? Hierdie 5-dag leesplan oor dankbaarheid is ’n samestelling van dagstukkies deur gewilde Suid-Afrikaanse skrywer Nina Smit, uit haar dagboek GESKENK VAN GENADE.
Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.cumbooks.co.za/
Verwante Leesplanne

Voltydse Volharding

’n Lewenspad vol vreugde

Die boek Jona: Wanneer God se doel nie deel van jou planne is nie

Nogtans sal ek

Verstaan en Bid Deur Jou Geestelike Winters

Jy Kán Verander Deur Gerdi van den Berg

Verander jou kop, verander jou lewe

7 Eenvoudige Idees Om God Te Aanbid

Tel jou woorde, want woorde tel
