Hy het ter wille van ons gesterwe, sodat ons, of ons by sy koms nog lewe of reeds dood is, saam met Hom kan lewe. Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen.
Lees 1 TESSALONISENSE 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TESSALONISENSE 5:10-11
5 Days
When our normal is shattered from life-altering experiences we are often left with fear, anxiety, heartbreak, and disappointment, eventually leading us to despair. Our hopes and dreams are dimmed by the hard reality of life. But hope isn’t just a fleeting wish, Hope is a Person!
7 Days
Generous living isn’t just about the acts we do—it’s a heart we allow God to cultivate within us. It is a journey of the heart and seeing everything we have as a gift from God. In this Bible Plan, we’ll discover that generous living goes way beyond our personal finances— it’s an others-focused lifestyle we live.
15 Dae
“Het jy gehoor Jesus kom terug?” – dit is die herinnering in hierdie eerste brief aan die Tessalonisense, wat almal uitdaag om “nog meer uit te blink” in geloof, hoop en liefde. Reis daagliks deur 1 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Vir baie mense is "hoop" iets positiefs maar ook iets onseker. As ons op iets hoop, is ons nie seker of dit gaan gebeur nie. Die Bybel leer ons egter dat daar 'n bron van hoop is wat absoluut seker en betroubaar is: God se karakter en beloftes. Hierdie leesplan gaan oor hoop vanuit 'n Bybelse perspektief.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's