1 SAMUEL 7:6

1 SAMUEL 7:6 AFR83

Hulle het by Mispa bymekaargekom, water geskep en dit voor die Here uitgegiet. Op daardie dag het hulle gevas en daar het hulle bely: “Ons het teen die Here gesondig.” Samuel het die Israeliete in Mispa onderrig oor wat reg en verkeerd is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 7:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid