1 SAMUEL 17:43
1 SAMUEL 17:43 AFR83
Die Filistyn het vir Dawid gesê: “Is ek 'n hond dat jy met kieries na my toe kom?” Hy het Dawid toe in die naam van die Filistynse gode vervloek.