1 SAMUEL 13:7

1 SAMUEL 13:7 AFR83

En sommige Hebreërs het deur die Jordaan gegaan na Gad en na Gilead toe. Saul was egter nog in Gilgal en al die manskappe by hom was doodbang.