1 SAMUEL 11:7

1 SAMUEL 11:7 AFR83

Toe vat hy twee osse en kap hulle in stukke en stuur dit deur die hele gebied van Israel met boodskappers wat sê: “Hy wat nie agter Saul en Samuel optrek nie – so sal met sy beeste gemaak word.” 'n Geweldige skrik het die volk oorval en hulle het soos een man opgetrek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 11:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid